Lauren Cedras’s Story
Leiden High School – 15 years old
Dit is hoe die Shakespeare festivel vir my beteken Die shakespare festivel beteken vir my nie net fiesies nie maar dit beteken vir my emosineel ook.
Die shakespare festivel het my die geleentheid gee om uit die huise uit te kom. Dit het ook my die geleentheid gee om uit delft uit te kom. Dit het ook my die geleentheid gegee om n ander mens te wees en om ander mense en kinders te ontmoed . Deur Shakespeare kon ek plekke sien wat ek nog nooit gesien het nie . Shakespeare het my dje krag en moed gegee om n actress te word want n mens hoef nie net n juffrou of n docter te word nie maar n actress sal ook goed doen. Shakespeare het my gehelp om mondeling te doen ook in die klas.
Toe ek n nuwe karakter gewees het , het ek n ander emosie ge eersvaar want ek is ander persoon . Shakespeare het vir my geleer wat Shakespeare regtig beteken.
Dit is wat shakespare festivel vir my beteken.